Die aanwasstelsel is van toepassing op alle huwelike buite die gemeenskap van goedere, tensy die voornemende eggenote die aanwasstelsel spesifiek in hul kontrak uitsluit. 'Aanwas' beteken toename en die aanwasstelsel is 'n vorm van deel van die bates wat tydens die huwelik opgebou word.
Lees meer