Bepaling van die gebruik van eiendom

U mag nie eiendom gebruik vir ander doeleindes as waarvoor dit gesoneer is nie
- hierdie sones is gewoonlik residensieel, kommersieel of industrieel.

Dit is egter moontlik om aansoek te doen vir hersonering van residensiële eiendom vir sakegebruik of om sonering, wat die oprigting van byvoorbeeld 'n woonstelblok moontlik maak.

Hersoneringsaansoeke (met redes) moet by die plaaslike owerheid ingedien word, met skriftelike bevestiging van die bure dat hulle geen besware het nie.